Liewe Jesus
Vandag gaan ek deur n rowwe tyd. Ek sit in n vreemde land en voel so alleen. Ek weet nie wat om te vra nie want ek voel depressief omdat Jak nie sy werkspermit kry nie. Liewe Jesus ek weet nie hoekom U my hierna toe gestuur het nie ek werk elke dag met klein kindertjies wat van buite en binne stukkend is. Help my om nogsteeds vir hul n goeie juffrou te wees al voel ek stukkend binne my oor my eie kind. Liewe Jesus Dirkie is alreeds by U en vandag voel ek, ek wil liewer daar wees want ek het genoeg gehad. My siel is rou en swart en ek kan nie die lig sien nie net donker…….. Liewe Jesus help asb vir Jak en stuur n uitkoms want ek weet nie. Hoekom kry ek so verskriklik swaar en is altyd in hierdie verskriklike hartseer gedompel en het al vergeet hoe om REGTIG te lag. Ek dink die dag toe ek Dirkie aan die tou gekry het, het ek my lag en siel verloor. Here U weet hoe bang is om te bid van daardie verskriklike dag af. HERE HELP ASSEBLIEF EN STUUR N UITKOMS!
AMEN
Return to Prayers for Strength and Guidance
Hi Susan,
Ek weet nie hoe oud die gebed is nie, maar het op jou gebed af gekom. Ek is ook besig om gesond te raak sien, Ek en my man het al 2 miskrame deur gegaan…party dae is dit makliker en party nie so maklik nie…maar wat ek vir jou kan se is dat Liewe Jesus ons hoop is en Hy sien jou hartseer en pyn.
Hou net aan Hom vas in die dae wat jy voel daar is geen hoop nie, Net ons God kan mens weer heel maak.
Ek sal vir jou en jou man bid en Liewe Jesus vra om julle deur alles te bring en sterk te maak
Liewe Susan,
My hart bloei vir jou! Ek hoop so dat dit nou beter gaan met julle. Dat Jak sy werkspermit gekry het en dat julle albei gelukkiger is nou.
Ek woon in Suid Afrika. My kinders en kleinkinders het NZ toe ge-emigreer. Hulle het alle bande met hul vaderland verbreek. Toe my man oorlede is, kon my seun nie eens na sy pa se begrafnis toe kom nie.
Ons hoor bykans nooit van mekaar nie. Sy vrou en my twee kleinkinders is totaal vervreemd van my . Geen kommunikasie met my nie. My seun bel my nie eens nie en ek en my dogter moet hard werk om ‘n antwoord op ‘n Facebook boodskap te kry van hom.
Dit voel vir my asof my seun en sy hele familie “uitgewis” is. Ek kan die pyn aan niemand beskryf nie. Dit is verskriklik om so verwerp te word deur jou kinders.
Daar is baie hartseer verhale wat te doen het met mense wat ge emigreer het. Ek wens dit niemand toe nie. Gelukkig is die mense wat emigrasie goed kan verwerk en hanteer.
Dit is net Jesus wat salf op ‘n moederhart se wonde kan vryf.
Mag Pappa God julle styf vashou. Wees lief vir mekaar!
Hallo
Hoop dit gaan beter met jou- vandag het ek bietjie gebid en terwyl ek bid begin ek met ‘n lang lys klagtes en terwyl ek so kla dink ek – ander mense sal dit nie as klagtes sien nie of dalk selfs ek in vroeer jare sou dit as uitstekende geleenthede gesien het en nie werk nie en baie van die dinge , eintlik alles wat ek as klagtes gesien het het ek toe sommer as positiewe dinge gesien- kom ons wees postief en kyk na die glas half vol en nie half leeg nie- dit is wonderlik as ons by onsself verby kan kyk en uitreik na ander in die gebed. Gebed het soveel krag! LJ het jou Dirkie daar by Hom met ‘n doel – Hy help ook seker om jou plek klaar te maak – onthou, jy kan nie sien tot daar nie maar dalk kan hy sien in die huidige en sal baie verbly word deur jou positiwiteit. Liewe Jesus het vanaand vir ons gese ons het niks om te vrees- Hy ht Sy vlerke laag oor ons en wie by Hom skuil hoef nie te vrees! Hy is lief vir jou en jy is Sy kind- klim oor jouself en dink aan die oes wat ryp is en die arbeiders wat min is en begin Hom uitleef deur jou oe en hande en wese. – Sterkte!
Liewe kind van God,
Ek bid dat jy lag en hoop weer. Onthou altyd dat Jesus Christus is op soek na vir jou uit nie saak wat. Onthou dat alles gebeur vir ‘n rede, en dit gebeur net jy veel sterker te maak. God sal nooit jou in ‘n situasie wat Hy dink jy nie kan hanteer nie, weet altyd sy liefde en geluk skyn op jou neer. Dit is al oor die feit dat ‘n sterk en geloof. Weet dat hierdie dinge van die wêreld kan lyk soos ‘n stryd op die oomblik, maar die hiernamaals is vol van vrede en geluk. Moet asseblief nie op te gee op Hom, moet jy hom meer as ooit.
In Jesus Naam bid ek,
Amen
Aan almal in die vreemde land, ek het gedink ek is die enigste een wat in so n toestand is , maar daar is ander ook, ek bid dat God julle gebede sal hoor en n uitweg vir ons almal sal bring AMEN .. Ons moet net glo

Hi my maan is louis en ek stuur an amal wat gloo en ek wil net se dat onsse here daar is maak nie saak wat in jou lewe voorkom nie ek is ok ma met n dood gewone mens (gaan) ok deer swaar tuie maar net een vrag ons as mens is so besig om an anderdinge te dink en bekomert te wees elke dag van ons lewe en konsetreer nie regtag wat belanrik is nie ons here vra net een ding van ons en dit is virtrou my en volg my ons here kyk na ons elke dag en nag maar ons kyk nie na ons here so bja nie . Ek wil net se leer om jou proebleme vir die here te gee laat hy als oorneem lat ons here met jou dinge (werk) wat jou pla virgeet jy da van asof jy geen proebleme het nie en die here sal jou beloon da voor ons moet ons here teen vole virtrou met als wat ons voor leef en bestaam ons moed die virtrou an ons here bewys en dit is om vir n oomlik te sit en ondspan en met ons here te praat en hom vra vat al my pyn n seer virwyder dit van my siel my vader ek is swak en het hulp nodig van here af help my om u te virtrou met als wat ek (weer) is maak my sterk en was my siel met liewe here se virtroue maak my wiessie oop en my gehoor better sodat ek na u ons here kan luister en u kan virtrou my here laat my nie weerbekomert wees oor enige iets wat in my pat sal voorkom here my god ek wil an u virtrou en u aleen ek virtrou u met mytoekoms wat u vir my voorle in die lewe dankie vir als wat u vir ons doen my vader my god amien
Susan, ek is ook stukkend , en in m vreemde land. More is dit Kersfees, ek wetie eers wat om te maak nie. Die seuns gaan nie presente kry nie, en ja almal se hulle moet verstaan, maar ek voel soos die flop. Ek en my man het werk, nie een van ons is gelukkug nie. Ek wens ek kon net oppak en terug huis toe gaan, nie eers geld daarvoor nie. Toe ek jou gebed lees toe kry ek skaam want ek kla oor geld en jy het n diepe seer. Sterkte Susan , God hoor jou !!
My hart is seer en trane loop toe ek jou boodskap lees, ek was ook waar jy was in vreemde land. Jy het jou klaar tot gewend, God is al een wat my staande gehou het. Glo en Hy sal voorsien, Ek is terug in my land, maar weet net ek bid saam met jou, Sterkte. Eendag gaan God jou dubbel verged vir al jou hartseer, jou trane vang Hy in kruik en verander dit na vreugde en suiwer goud druppels.

Susan, trust in God and he will help you. There are times when life is very hard, we are lonely and sad and miss those we love so much. You are in a new land for a reason, you may not know the reason now, but when God is ready he will show you. Dirkie is safe now, and with the Angels. Juk needs you too, don’t forsake him, he is hurting as much as you and will need your support.
Ek is ook van daardie ver af land. Ons het van NZ tot Australia gegaan, dit is hard. Mense wie se hulle is jou vriend vergeet van jou wanneer jy net wil praat. Ek het niemand verloor nie, maar my kinders is in NZ en ek verlang so baie na hulle. Geen geld om hulle te kuier. Ek bid elke dag en weet dat die Here ‘n rede het hoekom ons deur hartseer moet gaan. Remember, he walks beside you, he is always there and will never let you down. God Bless you, I hope you have peace in your heart.
We are strangers in a strange land … We might speak the same language but our roots are always where we were born, and emigration is a transplanting that shakes us to our foundations. Only in Christ can we find that rock of ages that will stabilise our lives. I pray that you will find friends, companionship, practical support and understanding. Amen.
Susan, bid vir jou vir rustigheid en kalmte in jou gemoed, kan getuig dat God partykeer op snaakse wyse werk! Glo met my hele hart dat daar net sonskyn na die donkerte wag vir jou, daar is n rede hoekom jy so ver in n vreemde land is , daar is iemand wat jou baie nodig het probeer om op te hou antwoorde soek en jy sal dit raaksien. Bid dat al hartseer in vreugde sal verander. Sterkte bid vir jou, jy is nie alleen nie God is by jou God is voor my,Hy sal my altyd lei; God is agter my, Hy waak altyd oor my;God is langs my,om my troos te wees;God is om my, ek hoef niks te vrees “
Susan, ek weet nie wanner jy die gebed opgestuur het nie, maar ek weet dat jy desperaat moes wees ten tye van jou gebed. Om n gebed op skrif te sit. Jy is nie allen in n freemde land nie, jy sal ook nooit alleen wees nie. Net die blote feit dat jy jou gebed op skrif gesit het glo ek dat mense by jou in jou gebede en ook in hulle gebede aangesluit het. Dankie dat jy jou na God gedraai het in jou tye van nood. Wees serk, en ek glo dat Liewe Jesus jou sal bystaan in jou tye van nood. Liewe Jesus kan jou angs en opregtheid aanvoel, ek is seker daarvan. Ek het nie vir jou raad nie, en kan jou nie na iemand verwys nie, maar ek dink jy is op die regte pad.